Jack Huston

Jack Huston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jack Alexander Huston
Geboorte 7 Desember 1982 (1982-12-07)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack Huston (gebore 7 Desember 1982) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Outlander (2008), Kill Your Darlings (2013), American Hustle (2013), en Ben-Hur (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy